Friday, December 28, 2012

Kruis of Vloekpaal?



'n Interessante artikel oor waar die bewering vandaan kom dat Christus aan 'n paal en nie 'n kruis gesterf het nie, kan gevind word by:
http://www.jwfacts.com/watchtower/cross-or-stake.php

Die inleidende sin is baie waar: "How Jesus hands were situated at his death is purely academic".

Die Nuwe Verbond is nuut en verskil radikaal van die ou wettiese bedeling. Soos wat die Wet later gegee is om die die volk te wys op hulle oortredinge, so het die Nuwe Verbond gekom om ons te wys op God se genade. Om vas te klou aan die verwysing na die vloekpaal in die ou Tesament (die koperslang waarna die volk moes kyk) is om God se genade te koppel aan verdienste.

No comments:

Post a Comment